Hoe цєццkan u bydra?
Raak betrokke
Hou u van sagtewarevryheid en oopbrongemeenskappe? Hou u van die MediaWiki-sagteware, Wikipedia of enige ander Wikimedia webwerwe?
Dra dan u vaardighede hier by en leer van ander bydraers. Hierdie bladsy help u om aan die gang te kom deur 'n oorsig te gee van die areas waar u betrokke kan raak.Die inhoud van alle Wikimedia-projekte word vrygestel onder gratis lisensies. Skryf kode om toegang tot hierdie reuse-poel van gratis kennis te toegang, te meng en te laat groei. Volg die tutoriaal om aan die gang te kom met die API, beskikbaar op alle MediaWiki-wiki's, en ander APIs vir inhoud en Wikidata. Ander oop databronne, insluitend XML- en SQL-dumps, is ook beskikbaar. Skryf kode om hierdie ontsaglike poel van gratis kennis te betree, te kombineer en te laat groei. Volg die tutoriaal om te begin met die API, beskikbaar op alle MediaWiki wikis, en ander APIs vir inhoud en Wikidata. Ander oop data bronne, insluitend XML en SQL dumps, is ook beskikbaar.
Ons kode is gratis en oop source. Kies 'n projek, maak 'n verbetering en rondom 'n taak af!
Wikimedia projects use a variety of languages such as PHP and JavaScript in MediaWiki and its extensions, Lua (in Templates), CSS/LESS (in skins etc.), Objective-C, Swing and Java (in Mobile Apps and Kiwix), Python (in Pywikibot), C++ (in Huggle), or C# (in AWB). Create bots to process content and host your tools on Toolforge. Hack on mobile apps or on desktop applications. Or help Site Reliability Engineering maintain the server configuration.
Learn more at New Developers/Introduction to the Wikimedia Technical Ecosystem .Toetsing
Help improve the quality of our projects through PHPUnit testing, automated browser testing via Selenium, and Continuous Integration. Report your first bug or help with existing bug reports.
As a Tech ambassador, help other Wikimedians with technical issues, relay Tech News to inform users about what is going to impact them, and join the ambassadors' group and the mailing list to act as a bridge between developers and your local wiki.
English writers can improve the MediaWiki documentation, other essential support pages and, in fact, any page of this website.
If you are fluent in a language other than English you can join the effort by translating this website and the MediaWiki software.
Help users and developers looking for answers at the support desk or the MediaWiki communication and social media channels.
Help apply the Wikimedia design principles in projects looking for UX feedback.
Maak kennis met die gemeenskap aanlyn of in persoon.
Handleidings en deurlopings vir MediaWiki en Wikimedia tegnologieë
Meer nuttige inligting
Kommunikasie
- Daar is verskillende maniere waarop u kontak met die Wikipedia-gemeenskap kan maak.
Jy kan ook Wikimedia se nuus volg en aanstuur na jou sosiale-media
- Subscribe to Tech News to receive a weekly summary on your user talk page of recent software changes, without technical jargon.
- Learn about editing wikis as a developer.
Editing and discussing in MediaWiki
If you have not used MediaWiki before:
- Learn how to edit wiki pages with VisualEditor or editing the source.
- Voel jou vry om jou publieke gebruikerspagina te bewerk. Introduceer jouself. Jy kan dit Gebruikersinfo-sjabloon gebruike. Leer by deur die lees van die Wikipedia-instruksies.
- Kyk daarna Help:Navigation .
- You can discuss the content of each page in its related Discussion page. You can communicate with users by adding a public message in their discussion pages. Learn more at Help:Talk pages .