Hulp: om 'n bladsy te skuif

This page is a translated version of the page Help:Moving a page and the translation is 47% complete.
PD Let op: As u dié bladsy bewerk, gaan u akkoord met die vrijgeven van uw bydras onder die CC0. Sien Publieke Domein Helppagina's vir meer inligting.
PD

Verplaatsen (hernoem) van 'n bladsy beteken om 'n ander naam te gee. Dit word gedoen deur die aksie "skuif" van tab "Meer" aan die bokant te gebruik. Die oortjie is nie sigbaar as u nie aangemeld is nie. Tik dan die nuwe naam in en klik op "Skuif bladsy". Normaalweg wil u die opsie "Skuif besprekingsblad ook, indien van toepassing." laat regmerk.

As u bladsy "A" na 'n nuwe titel "B" skuif, sal hierdie handeling die volgende doen:

  • Herbenoem die titel van bladsy "A" as "B"
  • Herbenoem ook al die redigeergeskiedenis van bladsy 'A' vanaf bladsy 'B'
  • Skep 'n nuwe bladsy "A",waarvan die inhoudredirect na bladsy "B" is

Die tweede punt is belangrik. Deur die funksie "Skuif" te gebruik, skuif u ook die bewerkingsgeskiedenis, wat in die meeste situasies wenslik is. Met die geskiedenis van redigering kan mense sien hoe die inhoud van die bladsy opgebou is, en wie het daartoe bygedra. As u die inhoud beweeg deur te kopieer en te plak (nie die skuiffunksie gebruik nie), bereik u dit nie (sien ook Help:Tracking changes ).

When the move operation leaves behind a redirect (see Help:Redirects ), it should not result in any broken links except the possibility of double redirects – that is, pages redirecting to "A" which becomes a redirect itself. You might want to hunt down pages or other redirects which link in to the redirect, and change their text to link directly to the new title. The "Skakels hierheen" feature, which can be used through the link in the Gereedskap (at bottom of the sidebar) is useful when doing this.

Onttrek 'n skuif

Soos amper enige bewerking, 'n skuifoperasie can onttrek word (deur enige gebruiker). Om 'n skuifoperasie te onttrek, skuif net die bladsy terug, b.v. skuif bladsy "B" terug na "A".

Die bladsy "B" sal nogsteeds bestaan, maar bloot as 'n herleiding van homself na bladsy "A". Enige gebruiker kan die herleiding onttrek en proponeer dat die bladsy verwyder word. Onthou die finale onttrekking benodig sysop-magtiging.

Moving a page without creating a redirect

 
Relevant option highlighted

Bruikers met die suppressredirect gebruikersreg kan 'n bladsy skuif sonder om 'n herleiding te maak. Hierdie is veral behulpsaam as 'n mens die skuif wil onttrek.

Wanneer die reg geaktiveer is, dan sal een adisionele tikboks verskyn as 'n bladsy geskuif moet word (sien die regterkantste foto).

URL parameters

These query strings can be added to the URL of Special:MovePage in order to fill out fields and check boxes in advance.

Parameter Meaning
wpOldTitleNs=n Namespace number of existing page
wpOldTitle= Title of existing page
wpNewTitleNs=n Target namespace number
wpNewTitle= Target page title
wpMovetalk=1 Move talk page, if one exists.
wpReason= Text for reason field
wpWatch=1 Watch source and target pages

Mass renaming / moving

MediaWiki does not offer a special page with which to perform a batch operation for page moves. There may be alternatives, depending on your situation:

Moving subpages

Users with the move-subpages user right can optionally move subpages of a page (up to 100), preserving its "tree" structure. If you specify the root page you want to move in the title (by visiting Special:MovePage/Some page), the special page displays the subpages of that root page.

See also