Help-kategorie

This page is a translated version of the page Category:Help and the translation is 100% complete.
U hulp word verwelkom. Skrywers nodig.
U hulp word verwelkom. Skrywers nodig.

Category:Help/af bevat hulpbladsye wat beskryf hoe u MediaWiki moet gebruik. Slegs bladsye in "Help:" naamruimte behoort in hierdie kategorie te wees. Let daarop dat alle bladsye in die Help: naamruimte vrygestel word in die openbare domein, sodat dit maklik in enige MediaWiki-instansie ingevoer kan word, ongeag die spesifieke wiki se eie lisensie. Kyk Project:PD Help as u ons wil help.

Alle "Afrikaans"-taalhulpbladsye vir openbare domeine moet in Category:Help/af (met behulp van [[Category:Help/af]]) gekategoriseer word, vir dokumentasie van die MediaWiki-kerninterface, of Category:Extension help/af (met behulp van [[Category:Extension help/af]]) vir uitbreidingsdokumentasie. Bykomende kategorieë vir verdere sortering is ook nuttig. Dit is nodig as gevolg van die latere half-outomatiese skepping van die PD Help-pakket uit hierdie kategorie.

Die voorblad is Help:Contents

Meer hulpbladsye kan gevind word op meta:Category:MediaWiki-handboek.

Pages in category "Help-kategorie"

The following 8 pages are in this category, out of 8 total.