IP-adres redigering: Privaatheidverbetering en misbruikversagting/Opdaterings/2023-09
Tydelike rekeninge vir ongeregistreerde redakteurs
Lees dit in jou taal • Please help translate to your language • Vertel asseblief ander gebruikers van hierdie veranderinge
In 2024 sal redakteurs wat nie 'n rekening geregistreer het nie, outomaties begin met die gebruik van 'n tydelike rekening. Die redakteurs word soms "IP-adres gebruikers" genoem omdat die IP-adres in die bladsygeskiedenis vertoon word.
Die Vertroue- en Veiligheidsprodukspan het 'n aanbieding by Wikimania oor hierdie verandering gedoen. Jy kan dit op YouTube kyk.
Daar is meer inligting by m:IP-redigering: Privaatheidverbetering en misbruikversagting.