Handleiding:ApiMain.php

This page is a translated version of the page Manual:ApiMain.php and the translation is 89% complete.

" 'ApiMain' " is die hoof API klas,wat vir sowel eksterne as interne verwerking gebruik word. As dit uitgevoer,sal dit die aangevraagde formatter objek skep,'n objek wat geassosieer word met die nodige aksie onmiddellik uitvoer,en formatter gebruik om resultate te druk. In die geval van 'n uitsondering,word 'n foutboodskap met dieselfde formatter gedruk. To call the API programmatically for testing, run it using the FauxRequest object, in which case any internal exceptions will not be handled but passed up to the caller. Na die suksesvolle uitvoering,gebruik getResult() vir die resulterende data.

Funksies

getResult()

getResult()kry die ApiResult objek wat verband hou met die huidige versoek

Sien ook