Handleiding:Api.php
Outdated translations are marked like this.
MediaWiki file: api.php | |
---|---|
Location: | / |
Source code: | master • 1.42.3 • 1.41.4 • 1.39.10 |
Classes: | Find code • Find documentation |
Die "'api.php'" lêer is die eksterne toegangspunt vir die MediaWiki API. Raadpleeg API:Hoofblad vir besonderhede oor die gebruik van die API.
Stappe geneem
Verskeie aksies word deur api.php gedoen,waaronder:
- Kyk na PHP weergawe 5.3.2 of hoër en verlaat 'n foutboodskap as 'n laer weergawe gevind word.
- Sluit Webstart.phpin.
- Doen 'n paar dinge om kruis webwerfversoeke na die API moontlik te maak.Sien $wgCrossSiteAJAXdomains .
- Maak'n
ApiMain
objek met die argumente wat via die URL deurgegee is en noem die-uitvoering()
-metode om die werklike API-dinge te doen.
- Doen uitgestelde opdaterings.
- Doen houtkap.